Gracious Givers Secunda

Reaching out with physical and practical love | Reik uit met tasbare liefde

Making a Difference Since 2016

Reaching families in need with practical love — one household at a time.

Reikend na gesinne in nood met tasbare liefde — een gesin op 'n slag.

Get Involved / Raak Betrokke
About Us / Oor Ons

Who We Are

Registered in 2016 under Oase van Liefde Pta, we operate locally as Oase van Liefde Secunda. Our welfare and outreach arm, Gracious Givers, serves the communities of Trichardt, Evander, Kinross, and Secunda.

We are the arm of the church's welfare ministry — reaching out directly to families who are struggling and in need of physical and practical support.

Wie Ons Is

Ons is in 2016 geregistreer onder Oase van Liefde Pta, en ons funksioneer plaaslik as Oase van Liefde Secunda. Gracious Givers van Trichardt, Evander, Kinross en Secunda is die arm van die kerk se welsyn.

Ons reik uit na fisiese gesinne wat swaarkry — gesinne wat tasbare, praktiese hulp hardnodig het.

What We Do / Wat Ons Doen

What We Provide

We support families in need with everyday essentials — but we need the help of the public to keep doing this. We assist with:

  • Food and Groceries
  • Baby Essentials
  • Clothing
  • Kitchen Goods
  • Bathroom Necessities
  • Furniture
  • Electricity and Gas

Our Children's Initiatives

Birthdays: We try our best to provide at least a cake for every child's birthday. With the public's support, our goal is to give each birthday child a cake, a gift, something sweet, and a cool drink.

Christmas: Every year, we bless all our children up to 18 years old with a Christmas gift and a sweet packet.

Hoe Ons Help

Ons help gesinne in nood met alledaagse benodigdhede — maar ons kort die hulp van die publiek om dit te kan doen. Ons help met:

  • Kos en Kruideniersware
  • Babagoed
  • Klere
  • Kombuisgoed
  • Badkamer Benodighede
  • Meubels
  • Krag en Gas

Ons Kinder-inisiatiewe

Verjaarsdae: Ons probeer ten minste 'n koek vir elke verjaarsdag-maatjie gee. Met die publiek se hulp wil ons vir elke maatjie 'n koek, 'n geskenk, ietsie lekkers én 'n koeldrank gee.

Kersfees: Ons gee vir al ons maatjies tot op 18 jaar 'n Kersgeskenk en 'n lekkergoed-pakkie vir Kersfees.

We Cannot Do This Without You | Ons Kort Jou Hulp

Your donations directly impact families in Trichardt, Evander, Kinross, and Secunda.

Jou bydraes maak 'n direkte verskil in die lewens van gesinne in Trichardt, Evander, Kinross en Secunda.

Get Involved / Raak Betrokke